Zille – my woord!

helen-zille-3

Helen Zille, jy gedra jou nou soos ‘n koei.

Bulk vir die groot bulle as jy moet, maar bly weg van hul kant van die draad of hulle gaan jou bloots ry.

My ouma het altyd gepraat van rooi hakskene – moenie laat ons dink jy het vir hulle nie.

Say your words