Miljoen mense teen misdaad

Ek maak ‘n voorstel.

Kom ons almal wat al geraak is deur misdaad, merk ons huise met ‘n X.

Jy kan gebruik net wat jy wil, maar maak daai X duidelik sigbaar. Kort voor lanl sal die media optel dat die hele Suid Afrika gemerk is met ‘n X.

Stille protes wat internasionale aandag sal trek.

Ek het reeds my X op in my voor tuin.

9 Responses so far »

  1. 1

    platterfuss said,

    Enige iets sodat ‘hulle’ net weet ons KAN saamstaan… iets regkry!!!

  2. 2

    Tersia said,

    Ek dink hulle sien en kyk net wat hulle wil…..

  3. 3

    Pikkelik said,

    Hoe ook al, ek is in…

  4. 4

    [...] Posted by 2dayi under Sommer net   Ek ou baie van die idee van die blogger Kasterolie. Miljoene mense teen misdaad. Ken iemand nie iemand by ‘n tydskrif wat kan help met die idee nie.  [...]

  5. 5

    Karl said,

    Hierdie x idee gaan werk.
    Kom ons sprei die voorstel.

  6. 6

    Hallo en welkom hier kom ek vandag op jou af. Sal weer kom inloer.

  7. 7

    Wipneus! said,

    Ek dink wraggies ook almal is al op een of ander manier deur misdaad geraak!

  8. 8

    Roer said,

    Baie goeie idee. Ek gaan maak dan nou my kruis.

  9. 9

    mariki said,

    Mag dit tog werk.


Comment RSS · TrackBack URI

Say your words